Fokofpolisiekar-Komma ( Skoon weergawe ) (Clean Version)

Details
Title | Fokofpolisiekar-Komma ( Skoon weergawe ) (Clean Version) |
Author | Liefde Vir Musiek |
Duration | 3:18 |
File Format | MP3 / MP4 |
Original URL | https://youtube.com/watch?v=GXEDjFtpyng |
Description
Fokofpolisiekar-Komma (Skoon Weergawe edit)(Clean Version)
Song word toegeskryf aan Fokofpolisiekar
Geen Onreelmatige aflaai nie!
in jou gesig is ’n sterrestelsel
ek is ’n kind wat na die sterre kyk
as jy jou hande deur my hare vryf
in die donker
voel ek weerloos
voel ek weer klein
as die storm weer begin sanik
die berg brand
en die boom omwaai
en die vlamme aan my gordyne lek
dan skryf ek vir ons ’n nuwe plek
want as die weer weer kom
sal dit kom om te bly
ek ken die skaamte en die kwesbaarheid
ek onthou ons het hardop gebid
en ek onthou ons het in ons skoolklere gevry
so ek skryf maar vir my ’n wegkruipplek
want ek weet die weer sal weer kom om te bly
maar
komma
kom maar
komma
kom maar weer
hierdie keer is ek gereed
ek sal ’n byl in my hand hê
partykeer moet jy
iets oopbreek
ek ken van in die hoek geskop word en gil
jou teen die ruit stamp dat ons albei kraak
ek skryf maar vir my ’n wegkruipplek
daar’s ’n berg houtpiele wat brand in pleks van my verstand
maar
komma
kom maar
kom maar binne
weer
hierdie keer is ek gereed
in jou gesig is ’n sterrestelsel
ek is ’n kind wat na die sterre kyk
as jy jou hande deur my hare vryf
in die donker
voel ek weerloos
voel ek weer klein
#tags
Fokofpolisiekar-Komma Skoon weergawe lirieke lyrics clean version Fokofpolisiekar Komma clean version edit